Jeremiah 36:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jeremia het vir Barug bevel gegee en gesê: Ek is toegesluit; Ek kan nie in die huis van die HERE ingaan nie:
Afrikaans (NLV) 2011
Jeremia het toe vir Baruk gesê: “Ek mag nie naby die tempel kom nie.
Afrikaans 1933/1953
En Jeremia het aan Barug bevel gegee en gesê: Ek is verhinder, ek kan nie gaan in die huis van die HERE nie.
Afrikaans 1983
Daarna het Jeremia vir Baruk gesê: “Ek is ingeperk. Ek kan nie na die huis van die Here toe gaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jeremia het Barug opdrag gegee: “Ek is ingeperk, ek mag nie na die huis van die Here gaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jeremia het vir Baruk gesê: “Ek is in die tronk, ek kan nie na die tempel gaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jeremia het toe vir Baruk gesê: “Ek mag nie naby die tempel kom nie.