Jeremiah 37:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die woord van die HERE tot die profeet Jeremia gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het vir die profeet Jeremia ’n boodskap gegee:
Afrikaans 1933/1953
Daarop kom die woord van die HERE tot die profeet Jeremia en sê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het tot die profeet Jeremia gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here het toe tot die profeet Jeremia gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jeremia het gehoor die Here sê vir hom:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here die God van Israel het met Jeremia gepraat.