Jeremiah 38:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar as jy weier om uit te gaan, dit is die woord wat die HERE my laat sien het:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het my gewys wat sal gebeur as u weier om oor te gee:
Afrikaans 1933/1953
Maar as u weier om uit te gaan -- dit is die woord wat die HERE my laat sien het:
Afrikaans 1983
Maar as u weier om uit te gaan, dit is wat die Here my laat sien het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar as u bly weier om uit te gaan, is dít wat die Here my laat sien het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die Here het vir my gewys wat sal gebeur as jy nie wil uitgaan nie:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir my gewys wat sal gebeur as u weier om oor te gee: