Jeremiah 38:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ebed-Meleg het uit die koning se huis uitgegaan en met die koning gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Ebed-Melek het van die paleis af na die koning gegaan en vir hom gesê:
Afrikaans 1933/1953
het Ebed-Meleg uit die paleis van die koning gegaan en met die koning gespreek en gesê:
Afrikaans 1983
en Ebed-Melek het uit die paleis uit na die koning toe gegaan en vir hom gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
het Ebed-Meleg uit die paleis gegaan en vir die koning gaan sê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en Ebed-Melek het uit die paleis gegaan en vir die koning gaan sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ebed-Melek het van die paleis af na die hek waar die koning was, gegaan en vir hom gesê: