Jeremiah 39:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Nebukadrésar, die koning van Babel, bevel gegee aangaande Jeremia aan Nebusaradan, die owerste van die lyfwag, en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Koning Nebukadnesar van Babel het aan Nebusaradan, bevelvoerder van die koninklike lyfwag, opdragte oor Jeremia gegee. Hy het gesê:
Afrikaans 1933/1953
Maar aangaande Jeremia het Nebukadr,sar, die koning van Babel, bevel gegee deur middel van Nebusar dan, die owerste van die lyfwag, en gesê:
Afrikaans 1983
Koning Nebukadnesar van Babel het vir Nebusaradan die hoof van die lyfwag beveel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nebukadresar, die koning van Babilonië, het deur Nebusaradan, die aanvoerder van die lyfwag, oor Jeremia die volgende opdrag gegee:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Koning Nebukadnesar van Babel het vir Nebusaradan, die hoof-offisier, gesê wat hy met Jeremia moet doen. Hy het vir Nebusaradan gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Koning Nebukadnesar het vir Nebusaradan ’n opdrag oor Jeremia gegee. Hy het gesê: