Jeremiah 4:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het die aarde gesien, en kyk, dit was sonder vorm en leeg; en die hemele, en hulle het geen lig gehad nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het na die aarde gekyk, en dit was woes en leeg. Ek het ook na die hemel gekyk, en daar was geen lig nie.
Afrikaans 1933/1953
Ek het na die aarde gekyk, en dit was woes en leeg; ook na die hemel, en sy lig was daar nie.
Afrikaans 1983
Ek het na die land gekyk, en dit was onbewoonbaar, na die hemel, en die lig was daaruit weg;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het na die aarde gekyk, en kyk, dit was woes en leeg, ook na die hemel, en daar was geen lig nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het na die land gekyk, en dit was leeg, niemand het daar gewoon nie. Ek het na die lug gekyk, en die sterre het nie geskyn nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het na die aarde gekyk en gesien dat dit woes en leeg was. Ek het ook na die hemel gekyk, en dit was sonder lig.