Jeremiah 4:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het gesien, en kyk, daar was niemand nie, en al die voëls van die hemel het gevlug.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het gekyk en al die mense was weg. Selfs al die voëls van die hemel het weggevlieg.
Afrikaans 1933/1953
Ek het gekyk, en daar was geen mens nie, en al die voëls van die hemel het weggevlieg.
Afrikaans 1983
Ek het gekyk, en daar was geen mens nie, selfs die voëls het weggevlieg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het gesien: Kyk, daar was geen mens nie, en al die voëls van die hemel het gevlug!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het gekyk, en daar was nie mense nie, en al die voëls het weggevlieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe ek weer kyk, kon ek nie enige mense sien nie. Selfs die voëls het weggevlieg.