Jeremiah 4:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want so het die HERE gesê: Die hele land sal 'n wildernis word; tog sal ek nie 'n einde maak nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het gesê: “Die land sal verwoes word, maar Ek sal dit nie heeltemal verwoes nie.
Afrikaans 1933/1953
Want so sê die HERE: Die hele land sal 'n wildernis word, alhoewel Ek daar geen einde aan sal maak nie.
Afrikaans 1983
Ja, so sê die Here: Die hele land sal verwoes wees, maar Ek sal dit nie totaal vernietig nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, so sê die Here: “'n Woesteny sal die hele land word, maar Ek sal dit nie heeltemal tot niet maak nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, die Here sê: “Die vyande sal die hele land verwoes, maar nie alles nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sê: “Die hele land sal dalk verwoes lê, maar Ek sal dit nie heeltemal tot niet maak nie.