Jeremiah 46:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die woord van die HERE wat tot die profeet Jeremia gekom het teen die heidene;
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het vir die profeet Jeremia boodskappe oor die nasies gegee.
Afrikaans 1933/1953
Die woord van die HERE wat aangaande die volke tot die profeet Jeremia gekom het.
Afrikaans 1983
'n Woord van die Here wat tot die profeet Jeremia gekom het. Dit handel oor die ander nasies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here wat tot Jeremia, die profeet, gekom het oor die nasies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jeremia het gehoor die Here praat met hom oor die volke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wat hier volg, is wat die Here vir Jeremia oor die nasies gesê het.