Jeremiah 46:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Egipte is soos 'n baie mooi vers, maar die vernietiging kom; dit kom uit die noorde.
Afrikaans (NLV) 2011
“Egipte is soos ’n mooi jong verskalf. Maar ’n steekvlieg is op pad uit die noorde.
Afrikaans 1933/1953
Egipte is 'n pragtige vers; 'n steekvlieg kom, dit kom van die noorde af.
Afrikaans 1983
Egipte is 'n pragtige jong vers, maar daar kom 'n blindevlieg uit die noorde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Egipte is 'n baie mooi jong koei, 'n blindevlieg uit die noorde het gekom, het gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Egipte is soos 'n mooi jong vers-kalf, maar daar kom 'n blindevlieg uit die noorde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Egipte is soos ’n mooi, jong verskalf. Maar ’n steekvlieg uit die noorde val haar aan.

Recommended Reading