Jeremiah 48:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moab is vernietig; haar kleintjies het 'n huil laat hoor.
Afrikaans (NLV) 2011
Moab se mag is gebreek! Hoor hoe huil die kinders.
Afrikaans 1933/1953
Moab is verbreek; sy kleintjies laat 'n geskreeu hoor.
Afrikaans 1983
Moab word uitmekaargeskeur; smartkrete weerklink in sy dorpies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moab is verpletter; sy geringes laat 'n noodroep hoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die land Moab is stukkend, die mense in die kleinste dorpies skree en vra dat iemand hulle moet help,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moab se mag is gebreek! Hoor hoe huil die kinders.