Jeremiah 48:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vrees en die kuil en die strik sal oor jou wees, o inwoner van Moab, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here sê: “Moab, verskrikking, vanggate en lokvalle wag op julle.
Afrikaans 1933/1953
Die skrik en die kuil en die strik oor jou, o inwoner van Moab, spreek die HERE.
Afrikaans 1983
Daar wag gevaar en vanggate en strikke vir julle, inwoners van Moab, sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Verskrikking, 'n vanggat, 'n vangnet wag op julle, inwoners van Moab,” is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here sê: “Mense van Moab, julle sal skrik en in vang-gate val, die vyande sal julle in vangnette vang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sê: “Vir julle wag daar vreeslike dinge, vanggate en lokvalle, Moab.