Jeremiah 49:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar aan die einde van die dae sal Ek die lot van Elam terugbring, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
“Maar eendag, in die toekoms, sal Ek weer die lot van Elam verander,” sê die Here.
Afrikaans 1933/1953
Maar aan die einde van die dae sal Ek die lot van Elam verander, spreek die HERE.
Afrikaans 1983
Maar wanneer die tyd daar is, sal Ek die lot van Elam verander, sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘Maar aan die einde van die dae sal Ek die lot van Elam verander,’ ” is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here sê ook: “Maar later sal Ek dit weer goed laat gaan met die Elamiete.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar eendag in die toekoms sal Ek weer Elam se omstandighede verander,” sê die Here.