Jeremiah 5:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verkondig dit in die huis van Jakob en maak dit bekend in Juda en sê:
Afrikaans (NLV) 2011
“Kondig vir Israel en Juda die volgende boodskap aan:
Afrikaans 1933/1953
Verkondig dit in die huis van Jakob, en laat dit hoor in Juda en sê:
Afrikaans 1983
Vertel dit aan die mense van Jakob, maak dit aan Juda bekend. Sê vir hulle:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Maak dit bekend in die huis van Jakob; en kondig dit aan in Juda,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Julle moet praat met die nageslag van Jakob, julle moet vir die mense in die land Juda sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gaan sê vir die mense van Israel in die noordelike koninkryk en Juda in die suidelike koninkryk: