Jeremiah 5:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Wonderlike en afskuwelike ding word in die land gepleeg;
Afrikaans (NLV) 2011
“Iets verskrikliks en skokkends het in hierdie land gebeur:
Afrikaans 1933/1953
'n Ontsettende en afskuwelike ding het in die land gebeur:
Afrikaans 1983
Iets vreesliks en afskuweliks het in die land gebeur:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Iets skrikwekkends, iets afskuweliks gebeur in die land:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
'n Vreeslike lelike ding het in die land gebeur:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is verskriklik en skokkend wat in die land gebeur: