Jeremiah 51:61 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jeremia sê vir Seraja: As jy in Babel kom en al hierdie woorde sien en lees;
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het vir Seraja gesê: “Wanneer jy in Babel kom, moet jy alles wat in die boekrol geskryf staan, hardop lees.
Afrikaans 1933/1953
En Jeremia het vir Ser ja gesê: As jy in Babel kom, dink daaraan en lees al hierdie woorde;
Afrikaans 1983
en vir Seraja gesê: “Wanneer jy in Babel kom, moet jy alles hardop lees
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jeremia het vir Seraja gesê: “Wanneer jy in Babel kom, moet jy sorg dat jy al hierdie woorde hardop lees
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jeremia het vir Seraja gesê: “Wanneer jy in Babel kom, dan moet jy na die stad kyk en jy moet al hierdie woorde lees,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het vir Seraja gesê: “Wanneer jy in Babel kom, moet jy alles wat in die boek geskryf is, hardop lees.