Jeremiah 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het die dogter van Sion vergelyk met 'n mooi en vriendelike vrou.
Afrikaans (NLV) 2011
Jerusalem is soos ’n meisie, mooi en fyn, maar Ek sal haar verwoes.
Afrikaans 1933/1953
Die mooie en die verw,nde verdelg Ek -- die dogter van Sion.
Afrikaans 1983
Sion is soos 'n mooi maar verwénde dogter, Ek sal hom vernietig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die pragtige en fynbesnaarde, die dogter van Sion, vernietig Ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jerusalem is soos 'n baie mooi weiveld,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jerusalem is soos ’n meisie wat mooi en fyn is. Maar die Here sê: “Ek sal haar verwoes.”