Jeremiah 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het en gesê het:
Afrikaans (NLV) 2011
Jeremia het weer ’n boodskap van die Here ontvang wat hy aan Juda moes oordra.
Afrikaans 1933/1953
Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het:
Afrikaans 1983
Dit is die woord wat van die Here tot Jeremia gekom het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die woord wat van die Here tot Jeremia gekom het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jeremia het gehoor die Here sê vir hom:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir Jeremia nog ’n boodskap vir Juda gegee.