Jeremiah 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sien jy nie wat hulle in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem doen nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Sien jy nie wat hulle in die dorpe van Juda en in die strate van Jerusalem doen nie?
Afrikaans 1933/1953
Sien jy nie wat hulle in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem doen nie?
Afrikaans 1983
Sien jy nie wat doen hulle in die stede van Juda en in die strate van Jerusalem nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sien jy nie wat doen hulle in die dorpe van Juda en op die strate van Jerusalem nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy sien self wat doen hulle in die stede van Juda en in die strate van Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kan jy nie sien wat hulle in die stede van Juda en in die strate van Jerusalem doen nie?