Job 1:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar steek nou jou hand uit en raak aan alles wat hy het, en hy sal jou in jou aangesig vloek.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar reik nou uit en vat alles wat hy het. Hy sal U verseker in u gesig vloek!”
Afrikaans 1933/1953
Maar strek net u hand uit en tas alles aan wat hy het -- waarlik, hy sal U in u aangesig seën!
Afrikaans 1983
Maar raak nou net aan sy besittings en kyk of hy U nie in u gesig vervloek nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar steek nou net u hand uit en tas alles aan wat aan hom behoort – hy sal U beslis in u gesig vloek. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar as U iets wegvat wat hy het, dan sal hy vir U sê hy vervloek U, dit is seker.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar waag dit net om aan sy goed te vat en kyk wat sal gebeur. Hy sal U in u gesig slegsê!”