Job 1:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En vir hom is sewe seuns en drie dogters gebore.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het sewe seuns en drie dogters gehad.
Afrikaans 1933/1953
En vir hom is daar sewe seuns en drie dogters gebore.
Afrikaans 1983
Hy het sewe seuns en drie dogters gehad
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar is vir hom sewe seuns en drie dogters gebore.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Job het sewe seuns en drie dogters gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het sewe seuns en drie dogters gehad.