Job 1:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In dit alles het Job nie gesondig en God nie dwaas besweer nie.
Afrikaans (NLV) 2011
In alles wat gebeur het, het Job nie gesondig nie en God nie verwyt nie.
Afrikaans 1933/1953
By dit alles het Job nie gesondig en aan God niks ongerymds toegeskrywe nie,
Afrikaans 1983
Onder alles het Job nie gesondig of God iets verwyt nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ondanks dit alles het Job nie gesondig nie en aan God niks ongerymds toegeskryf nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Terwyl dit alles gebeur het, het Job nie sonde gedoen nie, hy het nie gesê dat God iets verkeerd gedoen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ten spyte van alles wat gebeur het, het Job nie verkeerd gedoen nie. Hy het God ook nie blameer vir wat gebeur het nie.