Job 1:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die Satan die HERE geantwoord en gesê: Vrees Job God verniet?
Afrikaans (NLV) 2011
Die aanklaer sê toe vir die Here: “Ja, dit is so. Job dien die Here. Maar hy het goeie rede om dit te doen!
Afrikaans 1933/1953
En die Satan antwoord die HERE en sê: Is dit verniet dat Job God vrees?
Afrikaans 1983
Toe antwoord die Satan die Here: “Dit is nie sonder rede dat Job U dien nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die satan het die Here geantwoord; hy het gesê: “Is dit sonder rede dat Job ontsag het vir God?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Satan het vir die Here gesê: “Ek weet hoekom Job vir U dien, hy doen dit omdat hy baie van U kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Satan het die Here geantwoord: “Ja, Job dien U, maar nie om dowe neute nie. Hy wil iets daaruit kry.