Job 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U weet dat ek nie goddeloos is nie; en daar is niemand wat uit jou hand kan red nie.
Afrikaans (NLV) 2011
alhoewel U weet dat ek nie skuldig is nie, en niemand my kan red uit u hand nie?
Afrikaans 1933/1953
ofskoon U weet dat ek nie skuldig is nie en dat daar niemand is wat uit u hand kan red nie?
Afrikaans 1983
“U weet dat ek nie skuldig is nie, maar niemand kan my uit u hand red nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
alhoewel U weet dat ek nie skuldig is nie, en dat daar niemand is wat uit u hand kan red nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Is dit omdat U weet dat ek nie verkeerd gedoen het en dat niemand my van U kan red nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U weet ek is onskuldig. Maar daar is niemand wat my uit u mag kan red nie.