Job 13:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Roep jou dan, en ek sal antwoord; of laat my spreek en antwoord my.
Afrikaans (NLV) 2011
Ontbied my nou, en ek sal antwoord! Of laat my eerste praat sodat U kan antwoord.
Afrikaans 1933/1953
Klaag dan maar aan, en,k sal antwoord; of ek sal spreek, en gee U my antwoord.
Afrikaans 1983
“Roep my, en ek sal antwoord, of anders, laat ék praat en antwoord Ú my:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Roep maar! Ek sal myself verdedig. Of, ek sal praat, en antwoord U my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan kan U my roep, en ek sal antwoord. Of ek sal eerste praat, dan kan U my antwoord.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Vra maar wat U wil weet en ek sal antwoord. As U dit anders wil hê, sal ek eerste praat en U kan antwoord.