Job 13:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U sit ook my voete in die stokke en kyk nou na al my paaie; jy sit 'n afdruk op die hakke van my voete.
Afrikaans (NLV) 2011
U sit my voete in ’n blok. U let op al my paaie en volg al my spore.
Afrikaans 1933/1953
en dat U my voete in die blok sit en al my paaie bewaak? U trek vir U 'n streep om die sole van my voete;
Afrikaans 1983
U bind 'n blok aan my voete, U hou elke voetstap van my dop, U merk my, waar ek ook al gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U sit my voete in die blok; U hou al my bewegings dop; U plaas u merk op my voetsole.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is soos wanneer U my voete in 'n blok sit, dit is soos wanneer U kyk na elke tree wat ek gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het my voete in boeie gesit. U hou elke tree dop wat ek gee. U volg selfs my voetspore.