Job 13:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar julle is leuensvervalsers, julle is almal genees HERE van geen waarde.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle beswadder my met leuens. Julle is niks anders as kwaksalwers nie!
Afrikaans 1933/1953
Maar julle pleister met leuens, kwaksalwers is julle almal.
Afrikaans 1983
Julle stapel die een leuen op die ander, julle is kwaksalwers, julle almal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Julle is egter mense wat met leuens pleister, kwaksalwers, julle almal!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want júlle hou aan om leuens te vertel, nie een van julle kan dit beter laat gaan met my nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle weet nie veel nie en smeer dit met ’n spul leuens toe. Julle is ’n spul nikswerd dokters wat ’n mens nie regtig kan help nie.