Job 14:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos die waters van die see wegraak en die vloed vergaan en opdroog;
Afrikaans (NLV) 2011
Soos water verdamp uit ’n meer, en ’n rivier verdwyn in droogte,
Afrikaans 1933/1953
Die waters verdwyn uit die groot waterplas, en die rivier droog uit en lê droog --
Afrikaans 1983
Soos water uit die see verdamp, en 'n rivier opdroog,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Water verdwyn uit 'n see, en 'n rivier droog op en lê uitgedor;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Water raak weg uit die see, en 'n rivier word droog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Water verdamp uit ’n meer. In droogtetye droog riviere op.