Job 14:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want nou tel U my voetstappe; waak U nie oor my sonde nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sal U my voetstappe tel, in plaas daarvan om te kyk vir my sondes.
Afrikaans 1933/1953
Want nou tel U my voetstappe. Let U nie op my sonde nie?
Afrikaans 1983
Dan sou U elke tree tel wat ek gee, maar nie ag gee op my sonde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Alhoewel U nou my treë tel, sou U nie my sonde dophou nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, dan sal U kyk hoe ek lewe, maar U sal nie my sonde onthou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan sou U my fyn dopgehou het, maar nie om te kyk waar en wat ek verkeerd doen nie.