Job 15:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dat jy jou gees teen God laat draai en sulke woorde uit jou mond laat uitgaan?
Afrikaans (NLV) 2011
dat jy teen God draai met al hierdie bose dinge wat jy sê?
Afrikaans 1933/1953
dat jy jou toorn rig teen God en sulke woorde uit jou mond laat uitgaan?
Afrikaans 1983
Wil jy jou woede op God koel dat daar sulke woorde uit jou mond kom?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dat jy jou gegriefdheid teen God rig, dat daar woorde uit jou mond kom?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hoekom wil jy met God raas, hoekom sê jy hierdie dinge?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hoekom is jy so opstandig teen God? Hoekom sê jy sulke vreeslike dinge?