Job 16:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
God het my aan die goddelose oorgegee en my oorgegee in die hande van die goddelose.
Afrikaans (NLV) 2011
God het my oorgegee aan sondaars. Hy het my gegooi in die hande van kwaaddoeners.
Afrikaans 1933/1953
God gee my oor aan slegte mense en werp my in die hande van die goddelose.
Afrikaans 1983
God het my oorgelewer aan slegte mense, Hy het my in die hande van goddeloses laat val.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God lewer my oor aan misdadigers, in die hande van goddeloses werp Hy my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het my gegee vir mense wat verkeerd lewe, Hy laat slegte mense met my doen wat hulle wil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God laat my aan die genade van slegte mense oor. Ek is aan hierdie mense uitgelewer.