Job 16:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Nie vir enige onreg in my hande nie; ook my gebed is rein.
Afrikaans (NLV) 2011
En tog is ek al die tyd onskuldig. My gebed is opreg.
Afrikaans 1933/1953
alhoewel daar geen gewelddaad in my hande is nie en my gebed rein is.
Afrikaans 1983
Tog is ek nie skuldig aan geweld nie en is my gebed opreg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
al kleef daar geen geweld aan my handpalms nie, en al is my gebed suiwer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het nie mense seergemaak nie, ek was altyd eerlik wanneer ek bid.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek is nie skuldig aan enige geweld nie. Daar is net mooi niks met my gebede verkeerd nie.”