Job 16:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar nou het Hy my vermoeid: U het my hele menigte verwoes.
Afrikaans (NLV) 2011
O God, U het my gedaan gemaak. U het my hele familie uitgeroei.
Afrikaans 1933/1953
Maar nou het Hy my uitgeput; U het my hele huishouding verwoes.
Afrikaans 1983
Nou het God my afgetakel, Hy het my hele gesin uitgewis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Maar nou – God het my uitgeput. U het almal in my omgewing met vrees vervul.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Maar nou, o God, U het my krag weggeneem, U het my hele huisgesin laat sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Job het verder gesê: “Ja, die Here het my uitgemergel en my gesin verwoes.