Job 17:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want U het hulle hart vir verstand verberg; daarom moet U hulle nie verhef nie.
Afrikaans (NLV) 2011
U sluit hulle verstand vir begrip. Laat hulle nie triomfeer nie.
Afrikaans 1933/1953
Want U het hulle hart gesluit vir verstand; daarom sal U hulle nie laat triomfeer nie.
Afrikaans 1983
U het die verstand van my vriende vir rede gesluit, moenie dat hulle seëvier nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het immers hulle harte van insig weerhou; daarom sal U hulle nie na die hoogte neem nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U keer sodat my vriende nie kan verstaan nie, daarom moet U hulle nie laat wen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het gemaak dat my vriende nie kan verstaan wat aangaan nie. Ek vra mooi, moenie dat hulle wen nie.