Job 19:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My familie het gefaal, en my bekende vriende het my vergeet.
Afrikaans (NLV) 2011
My familie is ver weg, my bure het my vergeet.
Afrikaans 1933/1953
My nabestaandes ontbreek, en my vertroudes het my vergeet.
Afrikaans 1983
my familie het my verlaat, my bloedverwante het my vergeet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My bloedverwante daag nie meer op nie; my vertrouelinge het my vergeet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Mense wat naby my was, het my gelos, mense wat my geken het, het my vergeet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My familie en bekendes het my in die steek gelaat en van my vergeet.