Job 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE vir die Satan: Kyk, hy is in jou hand; maar red sy lewe.
Afrikaans (NLV) 2011
“Goed, doen met hom wat jy wil. Spaar net sy lewe,” sê die Here vir die aanklaer.
Afrikaans 1933/1953
En die HERE sê aan die Satan: Kyk, hy is in jou hand; spaar net sy lewe.
Afrikaans 1983
Toe sê die Here vir die Satan: “Goed, hy is in jou mag. Net sy lewe mag jy nie neem nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here sê toe vir die satan: “Kyk, hy is in jou hand, maar sy lewe moet jy spaar.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir die Satan gesê: “Jy mag doen met Job wat jy wil, maar jy mag hom nie doodmaak nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir Satan toegegee: “Nou maar maak dan met Job soos jy wil, maar op een voorwaarde: jy spaar sy lewe!”