Job 2:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het vir hom 'n potskerf geneem om hom mee te krap; en hy het tussen die as gaan sit.
Afrikaans (NLV) 2011
Job het op die ashoop gaan sit en met ’n gebreekte potskerf sy swere gekrap.
Afrikaans 1933/1953
En hy het vir hom 'n potskerf geneem om hom daarmee te krap, terwyl hy in die as sit.
Afrikaans 1983
Job het op 'n ashoop gaan sit en hy het 'n potskerf gevat en hom daarmee gekrap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Job het 'n potskerf gevat om hom mee te krap, terwyl hy in die as sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Job het 'n stuk van 'n kleipot geneem, hy het homself daarmee gekrap, en hy het op 'n ashoop gaan sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Job het eenkant in die as gaan sit. Hy het ’n potskerf gevat en sy vel daarmee geskraap.