Job 20:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe antwoord Sofar, die Naämatiet, en sê:
Afrikaans (NLV) 2011
Sofar die Naämatiet het Job geantwoord:
Afrikaans 1933/1953
Toe het Sofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê:
Afrikaans 1983
Toe sê Sofar die Naämatiet vir Job:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sofar uit Naäma het hierop gereageer en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sofar van die land Naäma het weer gepraat. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sofar het Job geantwoord en gesê: