Job 20:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy sal die gif van adders suig, die tong van die adder sal hom doodmaak.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy drink die gif van slange. ’n Adder sal hom doodmaak.
Afrikaans 1933/1953
Die gif van adders suig hy in, die tong van 'n slang maak hom dood.
Afrikaans 1983
Wat hy drink, is soos slanggif, dit maak hom dood soos die pik van 'n adder.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die gif van kobras suig hy op, die tong van 'n adder maak hom dood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy sal die gif van 'n slang moet insuig, 'n adder se tong sal hom laat sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sal die gif van slange suig. ’n Adder sal hom doodpik.