Job 21:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat my toe dat ek kan spreek; en daarna het Ek gespreek, bespot.
Afrikaans (NLV) 2011
Verdra my en laat my praat. As ek klaar is, kan julle my spot!
Afrikaans 1933/1953
Verdra my, dat ek ook kan spreek; en nadat ek gespreek het, kan jy spot.
Afrikaans 1983
Verdra my terwyl ek praat, en as ek klaar gepraat het, kan julle my verder bespot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Verdra my nou, ek sal praat; as ek klaar gepraat het, kan jy verder spot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet geduldig wees met my sodat ek kan praat. Julle kan spot wanneer ek klaar gepraat het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wees geduldig met my en laat my klaar praat. Daarna kan julle maar aangaan en my koggel.