Job 22:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En jy sê: Hoe weet God dit? kan hy deur die donker wolk oordeel?
Afrikaans (NLV) 2011
Maar jy sê: ‘Dis hoekom God nie kan sien wat ek doen nie! Hoe kan Hy oordeel deur so ’n diep duisternis?
Afrikaans 1933/1953
Maar jy sê: Wat weet God? Kan Hy deur donkerheid heen strafgerig hou?
Afrikaans 1983
Jy dink dalk: wat weet God? Hy regeer uit die donkerte uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar jy sê, ‘Wat weet God? Kan Hy deur diepe duisternis 'n oordeel vel?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En jy vra: ‘Wat weet God? Kan Hy deur die donker wolke sien om mense te oordeel?’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar jy reageer en sê: ‘God weet nie wat aangaan nie. Hy kan nie deur hierdie donker wolke sien om te oordeel wat ek doen nie.