Job 23:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
aan die linkerhand, waar hy werk, maar ek kan hom nie aanskou nie; aan die regterhand verberg hy hom, dat ek hom nie kan sien nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek sien Hom nie in die noorde nie, want Hy is onsigbaar. In die suide soek ek Hom, maar ek vind Hom nie.
Afrikaans 1933/1953
As Hy in die noorde werk, aanskou ek Hom nie; buig Hy af na die suide, dan sien ek Hom nie.
Afrikaans 1983
Sou Hy in die noorde aan die werk wees, ek vind Hom nie daar nie, sou Hy na die suide toe draai, ek sien Hom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In die noorde, terwyl Hy werk, merk ek Hom nie op nie; verhul Hy Hom in die suide, sien ek Hom nie raak nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As Hy in die noorde werk, dan kry ek Hom nie, as Hy na die suide gaan, dan sien ek Hom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het in die noorde en in die suide gesoek, maar ek kon Hom steeds nie kry nie.