Job 26:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Job het geantwoord en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Job het weer gepraat:
Afrikaans 1933/1953
Maar Job het geantwoord en gesê:
Afrikaans 1983
Toe het Job weer gepraat:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Job het hierop gereageer en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Job het weer gepraat. Hy het vir Bildad gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Job het Bildad geantwoord en gesê: