Job 28:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die diepte sê: Dit is nie in My nie, en die see sê: Dit is nie by My nie.
Afrikaans (NLV) 2011
‘Dis nie hier nie,’ sê die oseaan. ‘Dis ook nie by my nie!’ sê die see.
Afrikaans 1933/1953
Die wêreldvloed sê: In my is dit nie; en die see sê: By my is dit nie.
Afrikaans 1983
Die diep waters sê: ‘Dit is nie in my nie,’ die see sê: ‘By mý is dit nie!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die diep waters sê: “In my is dit nie!” en die see sê: “Nie by my nie!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die diep water sê: ‘Die wysheid is nie in my nie,’ die see sê: ‘Die wysheid is nie by my nie.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Selfs die diep waters en die see sê: ‘Die wysheid is nie hier by ons nie.’