Job 28:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
God verstaan die weg daarvan, en Hy ken die plek daarvan.
Afrikaans (NLV) 2011
God ken die weg daarheen, Hy alleen weet waar dit te vind is,
Afrikaans 1933/1953
God weet die weg daarheen, en Hy ken die woonplek daarvan.
Afrikaans 1983
Net God weet hoe die pad daarheen loop, net Hy ken die woonplek van die wysheid,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God het insig in die pad daarheen, Hy ken die plek daarvan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Net God weet waar 'n mens wysheid kan kry, net Hy weet waar dit is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Net God weet hoe ’n mens daarby kan uitkom en dit in die hande kan kry.