Job 30:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het my wreed geword; met u sterke hand staan u teen my teë.
Afrikaans (NLV) 2011
U was genadeloos teenoor my. U vervolg my met u groot krag.
Afrikaans 1933/1953
U is jeens my verander in 'n onbarmhartige; deur die sterkte van u hand behandel U my as vyand.
Afrikaans 1983
U draai U teen my met u geweld, U val my aan met mag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het wreed geword teenoor my; met u magtige hand behandel U my soos 'n vyand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het wreed geword teen my, U jaag my met u sterk hand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U is eintlik baie wreed met my. U val my met mening aan.