Job 31:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sou dit tog op my skouer neem en dit vir my as 'n kroon bind.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sou ek die aanklag teenstaan. Ek sou dit dra soos ’n kroon.
Afrikaans 1933/1953
Waarlik, op my skouer sou ek dit dra; ek sou dit my ombind as 'n krans.
Afrikaans 1983
sou ek dit sonder meer bekend maak; dit sal nie vir my 'n skande wees nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sou ek dit beslis op my skouer gedra het, as 'n kosbare hoofband sou ek dit vir my ombind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sal die dinge wat hy skryf, vir almal wys, ek sal dit op my skouers dra en op my kop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sal dat almal weet wat die klag teen my is. Ek is nie skaam om dit vir almal te wys nie.