Job 31:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As ek met nietigheid gewandel het, of as my voet haastig was om te bedrieg;
Afrikaans (NLV) 2011
“Het ek ooit vir iemand gelieg, of iemand bedrieg?
Afrikaans 1933/1953
As ek met leuens omgegaan het en my voet gehardloop het na bedrog:
Afrikaans 1983
“As ek my sou opgehou het met valsheid, agter bedrog sou aangehardloop het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As ek vals sou optree, en my voete hulle na bedrog haas –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek was nie vals en skynheilig nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Het ek vir enigiemand gelieg of ooit iemand bedrieg?