Job 32:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom het ek gesê: Luister na my; Ek sal ook my mening gee.
Afrikaans (NLV) 2011
“Luister daarom na my mening. Ek sal julle sê wat ek dink.
Afrikaans 1933/1953
Daarom sê ek: Luister na my; ek wil ook my kennis meedeel.
Afrikaans 1983
Daarom sê ek: Luister na my, ek sal ook sê wat ek weet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom sê ek, ‘Luister na my! Ook ek wil my kennis deel.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom sê ek: Luister na my, ek wil ook sê wat ek weet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom vra ek, luister na my. Ek wil graag vir julle sê wat ek dink.

Recommended Reading