Job 34:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verder het Elihu geantwoord en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Elihu het gesê:
Afrikaans 1933/1953
Verder het El¡hu aangehef en gesê:
Afrikaans 1983
Elihu het voortgegaan:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elihu het toe voortgegaan en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elihu het weer gepraat. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elihu het gesê: